R 3 150 000

WOONHUIS VREDENDAL

House | Vredendal

  6    2    Property size: 1210 m2  

NUUT OP MARK - VREDENDAL

Woonhuis met twee gemeubileerde woonstelle in prima-area in Vredendal dorpsgebied.

Die eiendom bied die volgende.

4 Slaapkamer woonhuis met 4 badkamers, aparte sitkamer, ruim kombuis met i.g.o. en plate en waskamer. Netjiese ingeboude kaste in slaapkamers en kombuis.

1 Slaapkamer woonstel met oopplan sitkamer / kombuis en volledige badkamer.

Bachelor woonstel met aparte badkamer.

Ekstras sluit in ‘n dubbelmotorhuis met afdakke, onderdak buitebraai asook binnebraai.

Netjiese gevestigde tuin en plaveisel.

Baie moontlikhede.

 

 

Overview

Property type: House
Property size: 1210 m2