R 1 700 000

WOONHUIS VREDENDAL

House | Vredendal

  4    1    Property size: 893 m2  

NUUT OP MARK - WOONHUIS VREDENDAL

Lieflike ekstra groot eiendom, goed geleë, middedorp. Kan as woonhuis gebruik word, maar is ook ideaal vir kantore of besigheidsdoeleindes. Koper moet self aansoek doen vir besigheidsregte / vergunningsgebruik.

5 Slaapkamers. 4 badkamers, ruim kombuis, sitkamer en nog vele meer.

Overview

Property type: House
Property size: 893 m2